Grondhervorming kan net werk as ons eers die somme laat klop

HARDE WERKLIKHEID

Grondhervorming kan net werk as ons eers die somme laat klop

Die Suid-Afrikaanse landbousektor sal net groei as daar ’n deeglike plan én begroting is, en die openbare en private sektor saamwerk om dit uit te voer, skryf JOHANN KIRSTEN en FERDI MEYER in die laaste van 'n reeks artikels oor die grondhervormingsplan.

  • 13 September 2019
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 17 van 33
  • Johann Kirsten en Ferdi Meyer

DIE Suid-Afrikaanse landbousektor sal net groei as logiese, baie spesifieke en goed gekoördineerde aksies en planne gesamentlik deur die openbare en private sektor uitgevoer word.

Om te verseker dat grond volhoubaar hervorm word, het jy eerstens kapitaal nodig en tweedens die regte mense om inklusiewe lanboutransformasie te dryf. Daar is reeds verskeie planne op die tafel en ons het geleer uit die foute wat ons, en ander lande, die afgelope 25 jaar gemaak het. Wat Suid-Afrika nou nodig het, is ’n sterker fokus op implementering.

Die vorige artikels in hierdie reeks het lig gewerp op gekoördineerde aksies en planne wat vinnige en volhoubare grondhervorming te weeg kan bring, asook groei in die landbousektor kan verseker om meer mense te onderhou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.