Dis ek, in ’n neutedop – die probleem is dat ek nie ’n neut is nie

IDENTITEIT

Dis ek, in ’n neutedop – die probleem is dat ek nie ’n neut is nie

Dis deesdae maar moeilik om te weet waar 'n mens inpas, maar een ding weet hy vir seker, skryf DEON VISSER, en dis dat jy sal moet uitspring en kreatief wees, en laat en hard werk as jy iewers wil kom.

EK pas dan nou ook nêrens in nie, kom ek agter. Ek voel soos 'n hand vol saagsels op ’n Marmitebroodjie, 'n kaalgatkind in die katkisasieklas. Oukei, daai is ’n bietjie oordryf, maar jy vang my?

Ek het grootgeword in die tyd van PW, wettige lyfstraf, wakker polisie en die Broederbond. Jy sou norrefok sonder klere op Douglas rondgeloop het en die storie kon oorvertel nie. 

Ek is lief vir taal, wyn, kos, mooi foto’s en skerp humor. Ek is soms befoeterd, soms befok. Ek glo dat ek nie val vir bullshit nie en ek hou nie daarvan om verkeerd te wees nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.