KITSKENNIS: Wat jy oor Trump se moontlike impeachment wil weet

STAAT VAN BESKULDIGING?

KITSKENNIS: Wat jy oor Trump se moontlike impeachment wil weet

Bewerings deur ’n anonieme fluitjieblaser oor wat die president van Amerika tydens ’n foongesprek aan ’n buitelandse leier sou gesê het, is dalk die Demokrate se beste kans tot nog toe om van Donald Trump ontslae te raak, maar maklik gaan dit nie wees nie, verduidelik WILLEM KEMPEN.

Wat het gebeur?

Pres. Donald Trump van die VSA word daarvan beskuldig dat hy sy amp misbruik het, dat hy die getuienis daaroor probeer toesmeer het en dat hy sodoende Amerika se nasionale veiligheid in gedrang gebring het. Die bewerings spruit uit ’n telefoongesprek op 25 Julie tussen Trump en pres. Volodymyr Zelensky van die Oekraïne.

Uit ’n memorandum (https://edition.cnn.com/2019/09/25/politics/donald-trump-ukraine-transcript-call/index.html%20) oor dié oproep wat deur die Withuis uitgereik is, blyk dit dat die Amerikaanse president vir Zelensky gevra het om sekere bedrywighede in die Oekraïne te bekyk waarby Hunter Biden en sy pa, Joe Biden, een van Trump se sterkste Demokratiese opponente in 2020 se presidentsverkiesing, betrokke was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.