Staatsgetuie in bendesaak: Die waarheid maak seer

OM TE PRAAT

Staatsgetuie in bendesaak: Die waarheid maak seer

“Ek wou nie leef nie. Ek het net pyn, wrewel, woede gevoel … En toe besluit ek om die waarheid te praat.” Só vertel Roegshanda Pascoe oor haar besluit om teen moorddadige bendelede van die Kaapse Vlakte te getuig. Maar sy en haar familie het ’n duur prys daarvoor betaal, skryf CRYSTAL ORDERSON.

  • 04 Oktober 2019
  • Nuus & Politiek
  • 5 min om te lees
  • artikel 9 van 28
  • Crystal Orderson

EK ontmoet die 45-jarige Roegshanda Pascoe in ’n restaurant, waar sy tussen ander mense veiliger voel. Sy glimlag en lyk kalm, maar kyk tog gereeld rond na mense wat kom en gaan.

Dié aktivis en haar familie moes die huis verlaat waarin hulle 30 jaar gebly het. Hulle oorleef nou danksy die goedgunstigheid van vriende en vreemdelinge in ’n veilige plek in ’n Kaapstadse voorstad. Sy moet gereeld haar selfoonnommer verander, bewus wees van haar veiligheid en met wie sy praat, laag lê …

Maar sy staan elke dag op sonder enige berou dat sy besluit het om die waarheid te praat oor die bendeleiers wat gemeenskappe terroriseer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.