Vaardige werkers behoort aangemoedig te word om na SA te kom
VISUMS VIR WERKERS

Ons huidige visaregulasies vir hoogs gekwalifiseerde werkers maak dat ons bloot die vaardigheidspremie in stand hou wat deur apartheid geskep is, skryf NEVA MAKGETLA.
APARTHEIDSWETGEWING het 'n vaardigheidstekort veroorsaak om “Europese” betaling vir gekwalifiseerde mense te beskerm. As gevolg daarvan het Suid-Afrika steeds een van die mees ongelyke salarisstelsels ter wêreld.
As ons ernstig is daaroor om hierdie nalatenskap af te takel, moet ons probeer om die arbeidsmark vol te maak met vaardige mense. Dis die enigste manier om die buitengewone premies op kwalifikasies wat voor 1994 deur die beperkende wette veroorsaak is, af te breek.
Die doel van die regulasies vir 'n werkvisum vir hoogs gekwalifiseerde werkers is eksplisiet om die apartheid-vaardigheidspremie te behou deur visas vir gekwalifiseerde buitelanders te beperk. Dit pas in effek praktyke uit die apartheid-era toe om die land se geweldig ongelyke salarisstelsel te onderhou, al is dit nie meer op overte rasbeleid gegrond nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel