Hoe om die SAL-albatros weer te laat vlieg

MEULSTEEN

Hoe om die SAL-albatros weer te laat vlieg

Met 'n staking wat vliegtuie op die grond hou en R30 biljoen se verliese om die nek lyk dinge vir Suid-Afrika se beleërde lugdiens nie goed nie. CHRIS GILMOUR het 'n paar praktiese voorstelle om ons staat-albatros weer in die lug te kry.

  • 22 November 2019
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 12 van 27
  • Chris Gilmour

SUID-AFRIKA se staatslugdiens is al weer in die nuus, dié keer weens 'n verlammende staking. Benewens die talle oplossings wat aangebied word, hou die regering aan om hierdie meulsteen te onderhou – tot die ergenis van die belastingbetaler. 

Die voormalige uitvoerende hoof van Comair, Erik Venter, het in 'n toespraak by die Vryemarkstigting opgemerk dat daar in die nuwe millennium geweldige verandering in die besigheid van globale lugvaart was. Baie lande het hul lugdienste geskuif van 'n insulêre benadering na 'n dramatiese vergroting van hul tuisbasisse en baie staatslugdienste is geprivatiseer. 

Turkish Airlines se suksesverhaal..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.