Raas so hard soos jy wil, maar daardie universiteit het jou kind ...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Raas so hard soos jy wil, maar daardie universiteit het jou kind vir ’n goeie rede afgekeur

Leer maar gerus die idee af dat jou kinders sonder meer geregtig is op ’n plek op universiteit bloot danksy hul goeie punte, skryf JONATHAN JANSEN.

DIS daardie tyd van die jaar wanneer 'n matriekjongeling (en hul ouers) se hart gebreek kan word. Universiteite laat leerlinge weet of hulle voorlopig aanvaar is vir studies, afhangend natuurlik van die finale resultate van die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (die ou matriek-eksamens). In hoogs mededingende studierigtings soos geneeskunde of argitektuur, waar daar dikwels 'n bykomende universiteitskeuringsproses is, is diegene wat nie gekies word nie veral bitterlik teleurgesteld. Die reaksies is bekend.

My kind het nie ingekom nie weens rassekwotas. Vandat sy klein was, wou my dogter 'n dokter word en dit gaan nie verander nie. My seun het 90% in sy Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen gekry, en hulle aanvaar hom steeds nie vir geneeskunde nie. Wat maak ons nou?

Teleurstelling..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.