Die EFF: leë blikke wat die meeste geraas maak

GEVAARLIKE RETORIEK

Die EFF: leë blikke wat die meeste geraas maak

Daar steek maar min in die EFF, maar dit wat daar is, is gevaarlik. Ook maar goed hulle is so klein, skryf ISMAIL LAGARDIEN.

IEWERS in die middel-1980’s, toe dele van die land aan die brand was, het ek ’n vir ’n stappie gegaan om my kop skoon te kry voor ek na die volgende gewelddadige konfrontasie tussen die polisie en betogers – of wie ook al in die pad van die polisiestaat gestaan het – gegaan het.

Op ’n bankie in Joubertpark, Johannesburg, het ek ’n kollega, fotograaf Mike McCann, gekry. (Ek dink hy is ’n paar jaar gelede oorlede.) Daar het hy gesit en kyk na die sonsondergang. Ons het nooit regtig oor die weg gekom nie, maar ek wou destyds graag fotografie leer, so toe vra ek (soos ’n moegoe) waarom hy nie foto's van die sonsondergang neem nie.

Hy het geglimlag en gesê: “Omdat daar nog een gaan wees, en môre of die dag daarna ’n beter een.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.