Die opskrif van Max du Preez (MdP) se kritiese artikel in Januarie 1992 was: “ ’n Boere-Stonehenge om apartheid te herdenk?”
Michael Jonas (MJ): Dis ’n kwessie waarmee die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) ewigdurend gekonfronteer sal word. Een van ons belangrikste missies is om “miskende" of verplaaste geskiedenisse van Afrikaans na te vors en ’n verskerpte fokus op Afrika-kennisleerstelsels te plaas as deel van ’n groter dekolonialiseringsproses.
Daarom dat ons klem lê op Oranjerivier-Afrikaans, op Arabies-Afrikaans, op al die mense wat Afrikaans help skep het. As ’n kontaksone vir veral Afrikaanssprekendes poog die ATM om deur ons programme en aktiwiteite ruimtes te skep vir kritiese denke en debatvoering sodat besoekers hul eie sienings kan vorm terwyl persepsies, veral vooroordele, uitgedaag word...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.