‘Ek word wakker met ’n vuurwapen in my gesig ...’

HUISROOF-NAGMERRIE

‘Ek word wakker met ’n vuurwapen in my gesig ...’

Sunday Times se assistentredakteur, PATRICK BULGER, herleef die oggend toe drie mans by sy huis ingebreek, hom met wapens gedreig, en rot en kaal besteel het.

  • 06 Desember 2019
  • Vrye Denker
  • 13 min om te lees
  • Artikel 4 van 25
  • Patrick Bulger

“ONS wil jou nie doodmaak nie!" Die man met die grys tsotsi-mus het sy hand op my nek en druk my plat op die bed. Sy groot vuurwapen is op my kop gerig en ek is bewus van twee ander boewe wat die kamer binnekom, verby die glasskuifdeur wat ek vroeër vir Lucy die kat oopgelos het. 

Dis omtrent 07:30 en my hart klop byna hoorbaar terwyl Grys Mus en 'n kleiner man met 'n baard en 'n groen oorpak aan my vasbind – voete aanmekaar vas en my hande agter my rug vas.

Die ou met die oorpak is ook gewapen. Net 'n paar minute tevore was ek nog aan die slaap, maar nou is ek wawyd wakker, in 'n nagmerrie gedompel, en ek sukkel om te sluk terwyl ek die nare werklikheid van die situasie probeer aanvaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.