POLITIEKE NOTABOEK: Van vier metro’s bly net Kaapstad vir die DA ...

DIE WEEK SE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK: Van vier metro’s bly net Kaapstad vir die DA oor

MAX DU PREEZ skryf ook oor drie ANC-skelms en ’n jong kroonprins.

EN daar kla die DA én die EFF steen en been dat Johannesburg nou weer aan die plunderaars oorhandig is. Nou hoe het dit dan gebeur? Ek sukkel om nie net ’n bietjie leedvermakerig te wees nie.

Die DA het die stad sedert 2016 in 'n ongemaklike alliansie met die EFF bestuur. Toe verkies die DA vir oudleier Helen Zille as federale voorsitter, en burgemeester Herman Mashaba bedank saam met sy leier, Mmusi Maimane. Dit kon nie onverwags gewees het nie, want Mashaba het vooraf gesê hy kan nie saam met Zille in 'n magsposisie in die DA wees nie.

Boonop het minstens twee van die DA se raadslede skelmpies vir die ANC se burgemeesterkandidaat, Geoff Makhubo, gestem en sodoende seker gemaak hy wen...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.