HOEVEEL UUR HET JY REGTIG?
Die mite van ’n tuiswerkma
Hoewel baie vroue dink dit moet absoluut idillies wees om van die huis af te werk, meen LINDIE KOORTS daar is dinge wat niemand jou vertel nie. Daardie prentjies van perfek versorgde ma's met stroopsoet kleuters op hul skoot wat onverstoord agter ’n skootrekenaar sit en werk, is ’n klug. Die ware prentjie lyk ’n bietjie anders ...

Deel
EK het ’n akademiese droomwerk. Ek is verbonde aan ’n navorsingsentrum waar daar geen voorgraadse studente is nie. Daar word van my verwag om navorsing te doen en te publiseer, en doktorale studente te begelei. En omdat ek nie daagliks voor ’n klas hoef te staan nie, kan ek werk waar ek wil – en in my geval is dit Johannesburg, waar my man se werk is.
Een keer ’n maand pas ouma vir kleinkind op en kan ek ’n week lank koers kies Bloemfontein toe om koffie te drink saam met kollegas en grootmensgesprekke te voer. Idillies.
Wêreldwye tendens..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel