Van gebraaide seekat en ’n gewapende slaai

KOS EN KOSMOS

Van gebraaide seekat en ’n gewapende slaai

FREDERIK DE JAGER kry kombuisbesoek van iemand met ’n seekat, ’n storie en ’n plan.

AS jy by jou lank gekoesterde sober en klein krismislunch wil hou, moet jy militia by die voordeur plant om al die kos te konfiskeer wat die familie indra. Want wragtie.

Maar dit was nie die ergste aan heerlikheid nie, want pas is passeerde krismis gepasseer, of ons kry dit reg van voor van die Wynsakkie af. Hy, einste, wat my en die Regering se romantiese naweek in Parys laas soos ’n opgeleide tifoon getref het. Met ’n lys in sy sak het hy ons ná elke besoek aan ’n kunsmuseum die een ná die ander versteekte kroegie gaan wys. Ek dra nou nog die T-hemp van Au Petit Fer à Cheval (“Die klein perdeskoen”) in die Marais, en hiermee stuur ek jou ook soontoe, sou jy jou voete ooit in die Stad van die Liefde sit maar ’n lys makeer.

WS weet van kos en wyn en wat hy nie weet nie, weet hy hoe om vas te stel. Juis dié stel eienskappe het gemaak dat hy by ons aangesit gekom het met ’n seekat plus ’n manier om dit voor te berei...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.