TOE beskuldigings van staatskaping begin ophoop, het hoofregter Mogoeng Mogoeng ’n probleem gehad. Dit het geblyk dat ’n privaat familie, die Guptas, hul verhouding met Jacob Zuma, toe die president, gebruik het om belangrike besluite te neem wat eintlik slegs deur die president geneem kan word – en dit om hul eie sakebelange te bevorder.
Die destydse openbare beskermer, Thuli Madonsela, het verskeie klagtes oor die Guptas se geslepe invloed ontvang, en in haar finale verslag oor die kwessie het sy voorgestel dat ’n regterlike kommissie van ondersoek onder leiding van Mogoeng aangestel word om die ondersoek te voltooi waarmee sy begin het.
Omdat hy geweldig gedruk is om vinnig op te tree kon Mogoeng nie ’n geskikte regter kry vir wat waarskynlik Suid-Afrika se belangrikste post-demokratiese kommissie van ondersoek – en boonop een na staatskaping – tot nog toe is nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.