Grondeise: die vreemde geval van MalaMala

GRONDEISE

Grondeise: die vreemde geval van MalaMala

Die interessantste aspek van Suid-Afrika se duurste grondeis tot nog toe is dat dit nooit moes gebeur het nie, skryf ALEXANDER MATTHEWS.

  • 10 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 9 van 23
  • Alexander Matthews

DIE 2017-verslag van die hoëvlak-paneelbespreking oor grond, gelei deur oudpres. Kgalema Motlanthe, merk op dat die eis op MalaMala, naby die Nasionale Krugerwildtuin, tussen die partye geskik is “ten spyte van die bevindinge van die hof vir grondeise en 'n aanvanklike besluit deur die minister dat die teruggee van grond nie prakties sou wees nie. Die gemeenskap[-organisasie], onlangs geskep vir die doel om 'n grondeis in te dien, het ook in der waarheid nie gekwalifiseer vir vergoeding/restitusie nie." 

Skikking

Die oorspronklike prys vir die grond, onder die gewillige koper-, gewillige verkoper-model, was R751 miljoen. Die regering het dit verwerp as te hoog, en die saak was op pad na die Konstitusionele Hof vir 'n beslissing wat potensieel 'n presedent sou kon skep vir grondonteiening sonder vergoeding...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.