Helen Zille: op ’n virtuele afdraand

TWITTER-BEGOGEL

Helen Zille: op ’n virtuele afdraand

Van haar vreemde interpretasie van 'n spotprent tot haar bewering dat byna die helfte van haar 1.4 miljoen aanlyn-volgelinge bots is, raak dinge in die aanlyn wêreld van Helen Zille by die dag al hoe vreemder, skryf CHRIS ROPER.

  • 10 Januarie 2020
  • Vrye Denker
  • 8 min om te lees
  • artikel 10 van 23
  • Chris Roper

’N MENS kan argumenteer dat die DA se Helen Zille 'n groter bedreiging vir ons demokrasie is as EFF-leier Julius Malema. Hy is minstens reguit oor sy vooroordele, en probeer hulle nie vermom as “sentraal-linksneigende" filosofie nie.

En terwyl Malema in beheer is van die bewustelike marginalisasie van die EFF as 'n populistiese party, is Zille salig besig om wat eens 'n taamlik geloofwaardige opposisieparty was te laat ontaard in 'n dekmantel vir die afgestompte ideologieë van die rimpelheersers van die reaksionêre regses.

Dis irriterend om rubriekspasie op Zille te verkwis, veral omdat dit beteken dat ons daardie alt-right suigvisse wat teer op die oorskot van die fekale idees wat sy op Twitter rondstrooi, die volume gee wat hulle begeer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.