Dit knyp weens die weermag se geknipte vlerke

TE MIN IN DIE LUG

Dit knyp weens die weermag se geknipte vlerke

Die Suid-Afrikaanse Lugmag het nou net ses C-130 Hercules-vragvliegtuie oor, maar in werklikheid is dit waarskynlik net een of twee, aangesien die lugmag nie geld het om die hele vloot diensbaar te hou nie. Dis nie 'n probleem wat 'n mens maar kan ignoreer nie, skryf HELMOED RÖMER HEITMAN.

EEN van die Suid-Afrikaanse Lugmag se sewe C-130 Hercules-vragvliegtuie is op 9 Januarie beskadig toe dit van die aanloopbaan in Goma in die Demokratiese Republiek van die Kongo afgegly het.

Nou het die lugmag (op papier) ses oor, maar in werklikheid is dit waarskynlik net een of twee, aangesien die lugmag nie geld het om die hele vloot diensbaar te hou nie. Maak dit saak?

Wat in Maart 2013 gebeur het, gee ’n goeie voorbeeld van die implikasies. Die situasie in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) het skielik rof geraak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X