Rohde-saak word bygesleep in smerige stryd tussen Wes-Kaap se...

REGTER TEEN REGTER

Rohde-saak word bygesleep in smerige stryd tussen Wes-Kaap se topregters

Die eiendomsmagnaat Jason Rohde se appèl teen sy moordvonnis is in die kollig terwyl ’n geveg in die Wes-Kaapse hooggeregshof woed, skryf KARYN MAUGHAN.

  • 21 Februarie 2020
  • Vrye Denker
  • 13 min om te lees
  • artikel 15 van 25
  • Karyn Maughan

’N OORLOG woed binne die mure van die Wes-Kaapse hooggeregshof. Die eens verskuilde vyandigheid tussen regterpresident John Hlophe en sy vrou, regter Gayaat Salie-Hlophe, aan die een kant, en Hlophe se adjunk, Patricia Goliath, aan die ander kant, het in ’n baie openbare stryd ontaard.

Hlophe en Goliath beskuldig mekaar van die soort erge wangedrag wat, indien dit bewys word, tot die heel eerste staat van beskuldiging van ’n regter in die geskiedenis van demokratiese Suid-Afrika kan lei.

Die aanklagte kan ook ’n ingrypende uitwerking hê op een van Suid-Afrika se prominentste moordsake: die vlymende skuldigbevinding van Jason Rohde, die voormalige uitvoerende hoof van Lew Geffen Sotheby’s International in Suid-Afrika, aan die moord op sy vrou, Susan, in Julie 2016...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.