HENNIE van Vuuren van Open Secrets, ’n navorsingsgroep sonder winsbejag, sê dit lyk asof die Suid-Afrikaanse Reserwebank vasbeslote is om die rekords van vermeende finansiële transaksies uit die apartheidstyd te beskerm.
Open Secrets is betrokke by die voortgesette regstryd tussen die Reserwebank en die Suid-Afrikaanse Geskiedenisargief (Saha) wat begin Maart in die appèlhof aangehoor gaan word.
Saha wil Reserwebank-rekords van agt individue bekom wat na bewering gedurende die apartheidsjare by verskeie finansiële misdade in Suid-Afrika betrokke was. Die argief het in 2018 in die Johannesburgse hooggeregshof aansoek om toegang tot hierdie inligting gedoen, maar die saak verloor. Die argief het ’n kostebevel van R2,7 miljoen gekry, waarteen hy nou appelleer. ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.