POLITIEKE NOTABOEK | Wat sê ’n skollie-regter vir ’n skollie in ...

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Wat sê ’n skollie-regter vir ’n skollie in die beskuldigdebank?

MAX DU PREEZ skryf oor die krake in die onkreukbaarheid van die regbank en die corona-sweep wat vir die regering klap.

SUID-AFRIKA se regbank is funksioneel en onafhanklik, sê ons gereeld vir mekaar as gerusstelling dat dinge darem nie té skeef kan loop in ons land nie.

Maar nou is daar ’n paar lelike krake.

Die regterpresident van die Wes-Kaap, John Hlophe, is al jare gelede deur regters van die Konstitusionele Hof daarvan beskuldig dat hy hulle onregmatiglik probeer beïnvloed het om in die guns van oudpresident Jacob Zuma te beslis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.