Is persoonlike data die nuwe olie?

GOOGLE WEET ALLES

Is persoonlike data die nuwe olie?

Jy gebruik ’n app hier en skep ’n aanlyn profiel daar, en voor jy jou kan kry, voel dit asof Google en selfs ander maatskappye jou gedagtes kan lees met “spesiaal vir jou"-advertensies wat oral opduik. Dis egter nie blote toeval nie; ons privaat inligting is ’n waardevolle kommoditeit, skryf MARCÉ BESTER.

WAT ’n aand. Eers Truth-nagklub en toe Babylon-kroeg. Daarna is alles ’n bietjie wasig, maar Google wys ons was sommer Potch toe om die aand af te sluit. Ek sal nie noodwendig my ma van die ekspedisie vertel nie, maar iemand anders weet presies wat ek aangevang het: die alomteenwoordige Google.

Van wanneer af weet Google meer as jou ma?

Ons het gedink ons gebruik Google om te soek, maar nou besef ​​ons dat Google óns deursoek. Die absolute omvang van Google se data-oes is ongekend, en dit word alles gedoen onder die dekmantel dat die inligting nodig is om “sy dienste te verbeter". Oukei .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X