IN hierdie moeilike en angswekkende tyd is Suid-Afrika buitengewoon versot op sy president. Dit is dus ’n goeie tyd, dink ek, vir ’n verhaal oor die Ramaphosas.
Die storie, soos in 1989 deur die president se broer, Douglas, aan ’n mondelingse geskiedkundige vertel terwyl hulle in ballingskap was, het in 1963 of ’64 begin toe Douglas so ses of sewe jaar oud was. Nelson Mandela het die nuus oorheers, waarskynlik omdat hy pas gevange geneem is.
“Moet nooit soos Mandela word nie,” het Ramaphosa senior, Samuel, sy seuns berispe. Samuel was ’n polisieman; dit was dus nie vreemd dat hy nie vryheidsvegters in die familie wou hê nie. “Wees goeie kinders,” het hy gesê. “Gaan skool toe en vergeet van politiek.”..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.