Sinistere Cecilia en haar bose binnekring

BOEKUITTREKSEL

Sinistere Cecilia en haar bose binnekring

Vier jaar, 11 wrede moorde. In haar boek Afspraak met moord ondersoek JANA MARX die meester-manipuleerder Cecilia Steyn en haar kultusgroep, Electus per Deus, se misdade en die hofsaak daarna. Hier volg 'n uittreksel.

  • 27 Maart 2020
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 15 van 27
  • Jana Marx

KAPT. Y en ’n ondersoekbeampte, wie se name op regsadvies weerhou word, het die drie bomaanvalle ondersoek. Lt.kol. X het hulle bygestaan. Ria wou dit egter nie doen nie. Sy het reeds gevoel die aanvalle op die groep is haar skuld en haar plan was om die Overcomers Through Christ by hierdie laaste geheime sessie te ontbind. Sy wou mense nie langer in gevaar stel nie. Dit polisie het nogtans voortgegaan om ’n strik by Kellystraat te stel in die hoop om die bomplanters vas te trek.

Daardie aand in Horison het die Overcomers toe wel besluit om nie verder bymekaar te kom nie. Ria het ná die tyd ’n saamrygeleentheid terug na Drimar Court by ’n lid van die groep gevra, want haar motor was steeds in vir herstelwerk weens die ontploffing.

Op pad terug het sy besluit om haar spaarsleutel by Cecilia te gaan optel. Ria het steeds nie vir Cecilia van enige betrokkenheid by die bomaanvalle verdink nie – sy wou bloot haar spaarsleutel terughê omdat hulle mekaar nie meer gesien het nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.