Boris het te laat besef Covid-19 word belangriker as Brexit

BOSKASIE VAN DIE NASIE

Boris het te laat besef Covid-19 word belangriker as Brexit

Hy was gereed om saam met sy gesin in hul klein Londense woonstel te skuil, maar dis omdat hy Twitter dopgehou het en nie oor die Britse regering so flink was nie, skryf WESSEL JANSE VAN RENSBURG. Inteendeel, hul trae reaksie gaan die verstand te bowe.

  • 10 April 2020
  • Vrye Denker
  • 12 min om te lees
  • artikel 7 van 27
  • Wessel Janse van Rensburg

IN ’n diep verdeelde post-Brexit-Bittanje is die nuus dat die premier, Boris Johnson, weens Covid-19 in intensiewe sorg opgeneem is met byna universele kommer ontvang.

Hy is Donderdagaand uit intensiewe sorg gehaal, maar is steeds in die hospitaal.

Johnson, nes sy hare, is ’n joviale maar verwarrende politieke figuur. Hy was ’n gewilde burgemeester van Londen en het sommer twee koerantartikels – een vir en een teen Brexit – geskryf om hom te help besluit wat hy verkies. Hy was destyds ’n opportunis, nie ’n ideoloog nie. Hy was ook bekend as iemand wat graag simpel grappies maak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.