DIE sweep klap hier in ons dorp.
Wetsgehoorsame oupa en ouma wat ons is, bly ons binnenshuis en bly besig, besig, besig. Die grendeltyd laat te min tyd vir wat ons alles wil doen. Het immers jare se oefening agter die blad met lekker dinge doen ná aftrede. Maar tog, tog haper ’n paar dinge.
Op 13 Maart vlieg ons vanaf Kaapstad na Lanseria om skoonpa se roudiens op Saterdag die 14de by die Voortrekkermonument te hou. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.