POLITIEKE NOTABOEK | Ontmoet Haar Eksellensie Nkosazana Mussolini-Zuma

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Ontmoet Haar Eksellensie Nkosazana Mussolini-Zuma

Taliban-agtig. Ou Sowjet-styl. ’n Hunkering na totale beheer oor onderdane. Hoe anders moet ons die regulasies beskryf wat Nkosazana Dlamini-Zuma die week aangekondig het – nogal om die staat van inperking te verlig, vra MAX DU PREEZ.

VAN vandag af geld ’n aandklokreël soos met ’n nasionale noodtoestand tydens die ergste dae van apartheid – maak jou voordeur om 20:00 toe en ons wil jou nie sien voor 05:00 nie, of jy is in die moeilikheid. Daar is 'n kans dat jy sommer aangerand of in 'n sel gegooi gaan word.

Maar as jy 05:00 opgestaan het, mag jy steeds nie uit jou huis uitgaan sonder 'n permit nie – jy moet wag tot 06:00, dan kan jy ’n ent gaan stap of draf. Alleen.

Maar jy sal 'n manier moet kry om jou roete uit te meet, want as jy verder as 5 km van jou huis af dwaal, dan kan ons jou weer opsluit of 'n pak slae gee. En as jy 'n minuut na 09:00 nog nie jou voordeur agter jou toegetrek het nie, is jy skuldig aan ’n kriminele oortreding...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.