Kwarantynkatte en hondesoene: Dankie vir die diereliefde

TROOS

Kwarantynkatte en hondesoene: Dankie vir die diereliefde

Dis internasionale Wees-goed-vir-diere-week, maar eintlik is húlle goed vir óns, skryf nege dankbare troeteldier-eienaars oor die viervoetvriende wat hulle deur inperking help dra. Aan die woord is JEANI JOHNSON, ANNELIESE BURGESS, ADRI KOTZÉ, ELMARI POTGIETER, MADELEINE BARNARD, ELSABÉ BRITS, FRED PHEIFFER, MARGUERITE VAN WYK en MERWE WIESE. (Stuur 'n foto van jou eie trooshond of kwarantynkat na redaksie@vryeweekblad.com.)

  • 08 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 18 min om te lees
  • artikel 9 van 27

Kaatjies van die Karoo

Ek het altyd gedink mense wat met hul troeteldiere praat, is ’n bietjie vreemd. Nie gepik-in-die-bol-vreemd nie, net weird. Maar meer hieroor later.

As iemand wie se man soms vir werk moet uitslaap en wat heeldag en aldag by my huis is (vir vryskutwerk, natuurlik, nie vir leeglê nie), het ek egter vroeg in ons huwelik begin werk aan projek Kom Ons Neem ’n Kat Aan. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.