Patel se rooi pen sal help om ’n ekonomiese gru-riller te skryf
CORONA EN EKONOMIE

Vlak 4 van die Covid-19-regulasies maak min sin en straf mense bloot, skryf CAROL PATON. En, soos altyd, ly die armes die swaarste daaronder. Die minister van handel en nywerheid, Ebrahim Patel, se optimisme – of ontkenning – van wat Covid-19 beteken vir die ekonomie, verduidelik dalk hoekom hy gedink het dis 'n goeie idee om sekere ekonomiese aktiwiteite steeds te verbied.
EBRAHIM Patel se woorde aan LP's dat ekonome projeksies oor die skade wat die staat van inperking aan die ekonomie doen, “uit hul duim suig", was 'n wanklank gegewe die groot hoeveelheid tegniese werk wat die tesourie en die finansiële sektor laat doen het, en hy tog sekerlik moes gelees het.
Wat hy daarna gesê het, luidens die verslag van die portefeuljekomitee oor handel, nywerheid en kompetisie se vergadering waaroor die Sunday Times berig het, was nog meer kommerwekkend.
Sy departement kyk na drie scenario's vir die ekonomie onder Covid-19, het hy gesê. Die eerste is die L-vormige herstel, waarin daar 'n skerp afwaartse kurwe is, gevolg deur 'n langdurige plat periode. Die tweede is U-vormig, waarin die ekonomie vir 'n kort periode plat bly en dan herstel...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Carol Paton
JoernalisCarol Paton skryf oor politiek, ekonomie, regeringsfinansies, en enigiets anders wat interessant lyk.