POLITIEKE NOTABOEK | Al die hoere in die hoek

DIE WEEK IN POLITIEK

POLITIEKE NOTABOEK | Al die hoere in die hoek

Nee, Ace is nie skielik hoofseun nie. En Julius skuil nie onder die bed nie. En Nkosazana wil nie president word nie. In die ANC (Covid-19-weergawe) is dit elke bliksem vir homself en al die hoere in die hoek, skryf MAX DU PREEZ.

PARTYKEER skryf ’n mens ’n epos, ’n tweet of ’n Facebook-inskrywing en ’n dag of wat later wens jy meer as enigiets anders dat jy nooit die stuurknoppie op jou rekenaar gedruk het nie.

Ek vermoed prof. André Duvenhage van Potchefstroom gaan dalk binnekort so voel oor sy stuk op Facebook en elders wat soos ’n veldbrand versprei en uit talle oorde by my uitgekom het. Hy kondig met groot sekerheid aan dat Cyril Ramaphosa se dae eintlik maar getel is en dat die faksiegevegte in die ANC dalk tot ’n Suid-Afrikaanse Lente kan lei.

Ek hoop nie André gaan my kwalik neem as ek ruim uit sy stuk aanhaal nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X