LESERSBYDRAE | Dít is hoekom mense fopnuus en bogstories glo

DIE RIMPELUITWERKING

LESERSBYDRAE | Dít is hoekom mense fopnuus en bogstories glo

Die verspreiding van fopnuus deur middel van sosiale netwerke stem baie ooreen met hoe aansteeklike siektes versprei, verduidelik die kliniese sielkundige TJAART VAN DER WALT. Hy bied ook ’n paar teenvoeters aan om te keer dat jy self vir fopnuus val.

  • 29 Mei 2020
  • Vrye Denker
  • 8 min om te lees
  • artikel 25 van 27
  • Tjaart van der Walt

IN Vrye Weekblad van 24 April het ’n artikel verskyn met die opskrif: Van 5G tot giftige toetse – hoekom mense bogstories wil glo (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2020-04-23-van-5g-tot-giftige-toetse-hoekom-mense-bogstories-wil-glo/). In my kommentaar noem ek dat ’n poging om die vraag te beantwoord maar skraps is (’n enkele paragraaf) en dat VWB beter kan doen deur ordentlike navorsingsartikels oor die onderwerp op te spoor of opinies van ’n paar kliniese sielkundiges te kry.

Die artikel se voorgestelde antwoord op die opskrifvraag is in elk geval net geldig vir diegene wat “uitermate agterdogtig is" en “weier om bewyse te glo". Die drie sielkundige motiewe wat voorgehou word, is dus irrelevant met betrekking tot die artikel se deursneeleser, of selfs enige gemiddelde Suid-Afrikaner. Die probleem met fopnuus het ook meer te doen met mense wat iets nuuts begin glo eerder as mense wat moet ophou om ou samesweringsteorieë te glo.

Niemand van VWB het op my kommentaar gereageer nie en ek het besluit om self die bul by die horings te pak. Ek fokus meerendeels op hoekom mense bogstories glo en maak daarna ook ’n paar voorstelle oor hoe om te waak teen die fopnuus-vorteks. ’n Lys van die bronne wat ek geraadpleeg het, is onderaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.