Goeie leierskap is wat ons ná die Covid-19-krisis nodig het

TOEKOMS VAN EKONOMIESE BELEID

Goeie leierskap is wat ons ná die Covid-19-krisis nodig het

Om die moontlike reg te kry, het ons 'n gees van werklike vennootskap nodig tussen alle Suid-Afrikaners in 'n atmosfeer van vertroue en wedersydse verstandhouding, skryf STUART THEOBALD.

DAAR broei reeds 'n geveg oor die toekoms van ekonomiese beleid in Suid-Afrika. Dit gaan op die spits gedryf word in die debat oor die herstelstrategie wat gaan volg as die Covid-19-krisis verby is. 

Die fundamentele probleem is dat verskillende oogmerke teen mekaar te staan kom. Dit sluit in ekonomiese groei, transformasie, volhoubaarheid en inklusiwiteit. 

Wil jy groei hê?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.