Die voorwaarde vir ’n ontwikkelingstaat is ’n bekwame staat

NUWE WERKLIKHEID

Die voorwaarde vir ’n ontwikkelingstaat is ’n bekwame staat

MAX DU PREEZ skryf oor die politieke stoeiery om ’n post-Covid-ekonomie.

DIE minister van finansies, Tito Mboweni, het net begin gedink hy kan ANC-ortodoksie by die agterdeur uitskuif toe die Covid 19-tsoenami ons tref.

Nou is daar skielik 'n heel nuwe politieke en sosiale werklikheid.

Wêreldwyd word geglo dat die pandemie dit onvermydelik gemaak het dat die staat 'n sterker rol in die ekonomie moet speel. Dit pas die ou ANC-instinkte soos 'n handskoen en die ideoloë en kansvatters het dié gaping soos Lukhanyo Am gevat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.