DIS 'n mengsel van skoorsoekerigheid, blatante snobisme en kru beledigings, saam met kwalik verbloemde rassisme en vooroordeel, wat die Britse werklikheidstelevisie-deelnemer en professionele provocateur Katie Hopkins die liefling van die wêreld en Suid-Afrika se alt-regses én verregses gemaak het.
Dít, en haar aangeplakte besorgdheid oor plaasmoorde.
Soos die ander mededingers in dié kategorie – onder wie die verspotte en nou redelik vergange Milo Yiannopoulos asook Paul Joseph Watson, Lauren Southern en Mike Cernovich – het Hopkins lank gebaai in die aandag wat sy met skokuitsprake en openbare konflik (alles in die naam van vryheid van spraak) gekry het...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.