LESERSBYDRAE | Is idees oor verhoogde boedelbelasting bloot...

LUISTER NA CHURCHILL

LESERSBYDRAE | Is idees oor verhoogde boedelbelasting bloot die maklike uitweg?

’n Leser reageer op Piet Croucamp se berig oor boedelbelasting in ons vorige uitgawe. JOHANN KOTZÉ meen dis ’n geval van ’n probleem probeer regmaak deur net meer en meer geld daarin te stort, sonder om eers die foute in die stelsel self reg te maak.

  • 26 Junie 2020
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 24 van 27

DIE meningstuk van Piet Croucamp in Vrye Weekblad se uitgawe van 19 Junie 2020 “Maak ou geld wat stom is reg wat krom is?” (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2020-06-18-maak-ou-geld-wat-stom-is-reg-wat-krom-is/) forseer gewone mense soos ek om ook ’n mening daaroor te lug.

Die eerste ding wat ek wou doen, is om na te slaan wie presies hierdie persone is wat die skrywer beskou as protagoniste wat progressiewe boedelbelastings teoretiseer of voorstaan. Thomas Piketty is ’n Franse ekonoom wat in 1971 gebore is, en wie se werk grootliks beïnvloed is deur Emmanuel Saez en Karl Marx. Piketty se nuutste boek, Capital and Ideology, is ’n boek van 1,200 bladsye wat belastings tot soveel as 90% vir die rykes aanbeveel, en sluit in hoe om met miljardêrs weg te doen.

John Stuart Mill, gebore 1806, was ’n libertyn wat, in eenvoudige taal, geglo het dat die enigste beperking tot vryheid van die mens ten doel moet hê om hom te beskerm. Pierre de Vos vra of dit moreel regverdigbaar is om ’n nageslag te verryk wat moontlik weinig gedoen het om daardie welvaart te verdien...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.