HY is dalk net ’n provinsiale minister, maar Panyaza Lesufi, Gauteng se LUR vir onderwys, sien kans vir ’n groter platform. Sy kommentaar oor sosiale kwessies wat strek van Orania tot by die #PleaseCallMe-uitvinder Nkosana Makate se uitgerekte stryd met Vodacom, maak hom gewild onder sy byna kwartmiljoen Twitter-volgelinge.
Maar wanneer hy die hutsmerk #AlcoholFreeSA uitrol om opnuut ’n algehele verbod op drank te bepleit, verdeel hy die gehoor.
’n Onlangse tweet waarin hy standpunt inneem teen die verkoop en verbruik van alkohol om die “swakkes, armes en kwesbares” te beskerm, het meer kritiek as steun ontvang. Buiten voorspelbare verwysings na die gevare van suiker en gemorskos, en manings dat dringender sake die onderwysminister se aandag behoort te geniet, was daar ook hierdie:..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.