POLITIEKE NOTABOEK | Die Popo strike die fan en Iqballas...

KORRUPSIE EN WANBESTUUR OORHEERS

POLITIEKE NOTABOEK | Die Popo strike die fan en Iqballas speel slagoffer

MAX DU PREEZ skryf oor Popo Molefe se rillerverhaal, regter Raymond Zondo se skuinsklap na Ramaphosa, die plundering van munisipaliteite, en die koerantbaas Iqbal Survé, wat sê daar is ’n sameswering om hom stil te maak.

IN dieselfde week dat adjunk-hoofregter Raymond Zondo die ANC en die regering skerp aangespreek het oor hulle houding teenoor korrupsie, het die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die party die skorsing van twee ANC-streekleiers wat van deelname aan die roof van die VBS Mutual Bank verdink word, opgehef en het dit bekend geword dat die party kaderontplooiing, korrupsie se tweelingboetie, wil versterk eerder as afskaf.

Korrupsie en wanbestuur het die week se nuus oorheers.

Die voorsitter van Prasa se raad, Popo Molefe, het die sluier oor diefstal van biljoene gelig en die vingers na die ANC, die regering en die parlement gewys wat halsstarrig geweier het om daarteen op te tree...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.