Viruskrisis is ook ’n toets vir ons howe en die oppergesag van die reg

REGSTAAT

Viruskrisis is ook ’n toets vir ons howe en die oppergesag van die reg

Die land is in fases van rou weens die pandemie, en dis in dié klimaat dat die staat wetgewing moet opstel om die krisis te bestuur, en waarin die howe genader word om besluite te toets, skryf ELMIEN DU PLESSIS.

“DIT is verskriklik om die stadiums van rou te aanskou van mens se kliënte,” seg ’n vriendin van my in die eerste weke van die lockdown. “Veral as mens self ook rou. Maar voor hulle nie gaan aanvaar dat ons in ’n pandemie is, en dat hulle gefok is nie, kan mens nie planne maak vir die toekoms nie”.

Die stadiums, vir dié wat vergeet het, is ontkenning, woede, onderhandeling, hartseer en aanvaarding.*

Vier weke later het ons besluit daar is veel meer roustappe. Dit kom en gaan, en soms reageer mens op regsprobleme met ’n warboel van emosies, veral as mens nie versigtig sit en dink daaroor nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.