Die nag toe Mandela my lewe gered het

KODEWOORD: MADIBA

Die nag toe Mandela my lewe gered het

Dié Saterdag, sowat 20 jaar gelede, is HERMAN LATEGAN vir twee uur in sy woonstel in Groenpunt gyselaar gehou. Een man se naam het hom daardie aand van 'n waarskynlike dood gered. Hy wonder of dit vandag nog sou werk.

TOE ek wakker word, was dit net voor middernag. Ek was slapend in die bed. Twee jong mans het bo-op my gesit. Hulle het my skor beveel om op te staan.

Albei het messe in die hand gehad. Ek was verbyster. Wie? Hoe? Daar is diefwering.

Dit was Vrydag en winter. Ek het besluit om vroeg in die kooi te klim. Dit was 'n lang week. Ek was alleen daardie aand, knus en warm onder die duvet...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X