Gesonde grond, gesonde kos, gesonde mense

PURE PLAAS

Gesonde grond, gesonde kos, gesonde mense

Ons is wat ons eet. En ja, dis meer as net ’n lekker sêding, skryf JAMES BLIGNAUT, wat betrokke is by die “Heal the Land. Heal the People”-inisiatief.

  • 24 Julie 2020
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • artikel 17 van 28
  • James Blignault

EK asem diep in en my neusgate vul met herinneringe. Die rook van jou braaivleisvuur trek diep in, tot by die wortels van my menswees, en bevestig die sterk band tussen jou, my, ons, wie ons as mense is en wat ons eet. Die geur word aangevul deur druppende vet, sissende vleis en brandende hout. Nou gaan ons BRAAI!

Die braai is nie net idiomaties van vriendskap nie, maar verbind ons ook met waar ons vandaan kom, wat ons reeds gedoen het en waarheen ons op pad is. Die braai gaan oor soveel meer as net die vleis; dit is oor die samekoms, die vriende, die musiek, die mosaïek van die lewe self. Die braai is ryk in kos, ryk in tradisie, geborge in tydloosheid.

Dit is hierdie verband tussen kultuur en kos wat ek elke jaar op 18 Junie onthou met die viering van die Dag vir Volhoubare Gastronomie. Op dié dag word die kuns en wetenskap onthou en gevier van gesonde eetgewoontes wat die sjef, die boer, die professionele persoon, die armlastige, ons tradisies en ons gesondheid saamsnoer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.