Om van die huis af te werk hou meer ‘gevare’ as goed in

TERUG KANTOOR TOE

Om van die huis af te werk hou meer ‘gevare’ as goed in

Die voordele van om nie meer in die verkeer vas te sit nie, in jou slaapklere te kan werk en jou eie ure te bepaal, lyk nou nie meer so aanloklik as jy dit teen die loutere verveling daarvan opweeg nie, sê JOAN MULLER.

NÁ byna vier maande van inperking en stygende vlakke van kajuitkoors het die aanvanklike nuwigheid om van die huis af te werk vir baie mense nou oorgewaai.

Die voordele van om nie soggens in die verkeer te sit nie, in jou pajamas te kan werk en jou eie ure te kan bepaal, lyk nou nie meer so aanloklik as jy dit teen die loutere verveling van dié situasie opweeg nie.

Een goeie gevolg van hierdie ontnugtering is dat die vroeë praatjies van Covid-19 wat die “dood van die kantoor” gaan beteken dalk voortydig was. En dis nie net die besef dat die energie wat ons uit persoonlike interaksies met kollegas of kliënte put nie in die virtuele wêreld nageboots kan word nie, maar dit raak ook al hoe duideliker dat tuiswerkery produktiwiteit kan versmoor. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X