Die toekoms (en die verlede) van reis

KINDERS VAN DIE WÊRELD

Die toekoms (en die verlede) van reis

Kenners voorspel dat ons ná die pandemie minder sal vlieg, maar langer sal bly, minder sal sien en dit meer sal geniet. Maar dis ook waarskynlik waar dat minder van ons dit hoegenaamd sal kan bekostig om te reis. ANNELIZE VISSER betrag die einde van ons vryheid om te swerf.

LANK, lank gelede was “oorsee” ’n veraf land.

Feitlik al omstandighede waarin gewone Afrikaners dit in die vreemde kon waag, was onder die vlerk van die dominee of ’n ander geestelike leier op ’n toer na die Heilige Land.

Vir meer gegoede avonturiers was daar ook die vooruitsig van Oberammergau, die Beierse dorpie waar die Passiespele elke 10 jaar plaasvind – ’n omvangryke konsert oor die lydensweg wat ironies genoeg ontstaan het as ’n transaksie met ’n hoër mag om die Groot Plaag van die 17de eeu af te weer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X