DAAR trek die eiers. En daar volg die piesangs; hulle trek met ’n boog deur die lug.
Die blonde vrou in jeans, tekkies en ’n swart halternektop skuif haar groen trollie ’n entjie weg van die rak met kruideniersware sodat sy lekkerder kan mik.
Bokse bevrore kos beland op die vloer. Die brood hop toe dit land...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Ons fliekbedryf is in sy kanon