Ek vlieg (met my eie arms) oor ’n brandende stad. In die verbyvlug sien ek aan die kerkklok hang ’n trop vlermuise onderstebo soos ’n tros piesangs, met histeriese hondegesiggies.
Hulle gil teen ’n hoër desibel as muskiete.*
DROME is vreesaanjaend grafies in die tyd van Corona, skryf Deborah Steinmair twee weke gelede in “Die pandemie is ’n eensame opskop” (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-06-25-die-pandemie-is-n-eensame-opskop/).
Sy verwoord iets wat wêreldwyd ervaar word: dat drome hulle die afgelope tyd meer gereeld aanmeld, en meer dikwels skrikwekkende beelde uit die onderbewussyn oproep. Die wetenskap bevestig dat ’n kombinasie van vrees en inperking ons nagte vol skryf van drome so verbysterend soos die virus self...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
Psigopate skrik nie vir ’n pandemie nie