EK en my vrou woon in ’n groot aftreeoord (Kokanje, naby Modimolle). Ons moet elke dag ons middagete by die eetsaal gaan afhaal en ons stap ook gereeld in die oord, maar verder word ons sterk ontmoedig om dorp toe te gaan of selfs net in die oord te kuier. Heel tereg so.
Ons is gelukkig, want ons is twee. Die arme mense wat alleen is, kry sekerlik swaarder en hulle vereensaam meer. Groot verligting vir hierdie omstandighede bestaan deesdae in die vorm van die internet en al die goedkoop kommunikasie (met die hele wêreld) wat dit moontlik maak.
Eers was dit hoofsaaklik die wonder van e-pos, maar later het talle metodes bygekom – dis deesdae nog net nie moontlik om via die internet aan iemand te raak en om jou kleinkinders te druk nie. (Maar dit behoort ons mos in elk geval nie te doen nie, selfs al is ons fisiek bymekaar.)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.