Behou perspektief wanneer jy na kommentaar luister

SUBJEKTIEWE WESENS

Behou perspektief wanneer jy na kommentaar luister

Hy meen ons trein beweeg in die verkeerde rigting, skryf leser DOUW KRÜGER. Die masjinis probeer die handrem optrek, maar ...

  • 28 Augustus 2020
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 23 van 29

NOGAL interessant as ek so deur die politieke kommentare in die media lees en sien hoe mense daarop reageer, en dan ander mense nie hulle eie gevolgtrekkings gun nie.

Uiteindelik gaan dit oor perspektief.

Politieke kommentators is geneig om op bepaalde kwessies van die dag te fokus. As politici en amptenare aanjaag, eenmalig of oor ’n periode, dan fokus kommentators vir ’n wyle daarop en sommige lesers juig. En dié wat dink of hoop hulle gunsteling-politici tree strategies korrek op, bly óf stil óf vererg hulle...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.