Dis voorwaar ’n deurmekaarspul hier in ons ‘nuwe normaal’

VAT VYF, BOB DYLAN

Dis voorwaar ’n deurmekaarspul hier in ons ‘nuwe normaal’

Dis vreemde nuwe tye hierdie, het die Vrye Weekblad-leser JOUBERT MALHERBE nou die dag in die ry voor Woolies gedink.

  • 28 Augustus 2020
  • Vrye Denker
  • 2 min om te lees
  • artikel 24 van 29

GROOTSKAALSE verwarring heers sedert die koms van die “nuwe normaal”, soos die ou die ander dag vir my gesê het terwyl ons in die ry gestaan het om by Woolies in te kom.

Ons het gewag dat daar van daai toiletgeur-tipe-ontsmettingsmiddel op ons hande gespuit word alvorens ons toegelaat is om die verbruikersgod te gaan dien. “No mask, no entry,” het die plakkaat in die venster uitbasuin … en met die Covid-19-sterftes wat nou hier digby die 13,000 rond trek, wie was ek om kapsie te maak?

Ek moet sê die voetpedaal het nogal gehelp om dinge so higiënies moontlik te hou, maar gots, jy weet, daai reuk is darem genoeg om ’n mens katte te laat skiet – dit herinner my aan daai para-deodorant-toilet blocks van my kleintyd...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.