MEER as een gesaghebbende persoon het onlangs die term mislukte staat of mislukte land gebruik om die stand van sake in Suid Afrika ’n etiket te gee. Ander kommentators gebruik beskrywings soos doodspiraal en afgrond.
Op sosiale media sê Frikkie “Ons is in ons moer” en Danny sê “It’s all over, guys”.
Al hierdie sentimente dui op ’n siening van grootskaalse mislukking sonder veel hoop op ’n vinnige ommekeer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.