POLITIEKE NOTABOEK | Te hel met die staat, viva die burgery!

DIE MAG VAN ONS BURGERS

POLITIEKE NOTABOEK | Te hel met die staat, viva die burgery!

MAX DU PREEZ skryf oor hoop en optimisme, die mag van gewone burgers, comtsotsi’s en die DA wat ál bleker word.

DAAR is seker nie vreeslik baie in Suid-Afrika om in September 2020 oor optimisties te wees nie. Maar dit beteken nie ons moet ophou hoop nie.

Ons plaas dié week ’n interessante onderhoud met die 32-jarige Nederlandse rockstar-historikus Rutger Bregman (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2020-09-02-die-mens-is-nie-inherent-boos-nie--en-idees-is-so-aansteeklik-soos-siektes/). Sy onderskeid tussen hoop en optimisme het my nogal getref.

“Hoop gaan daaroor om iets te doen; dit spoor jou aan om op te tree. Optimisme kan jou ’n bietjie lui maak, jy weet, sit sommer net op die grasperk, alles loop op die regte koers,” sê hy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.