POLITIEKE NOTABOEK | Zondo, Zwane en Zuma: Jakob Nie-meer-so-regop

DIE WEEK IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Zondo, Zwane en Zuma: Jakob Nie-meer-so-regop

MAX DU PREEZ skryf oor Bheki Cele se bombasme en oor Jacob Zuma en Mosebenzi Zwane wat hulle rieme by die Zondo-kommissie styfloop, en ADRI KOTZÉ skryf uit Londen oor die vreemde storie van #Kentxit, 'n onvoorsiene nadraai van Brexit.

HY was eens die magtige, singende, dansende grootbul van Nkandla, maar vandag is Msholozi 'n patetiese ou oompie met min vriende wat vir tyd speel in die hoop dat as hy eers in sy 80's is (twee jaar weg), die gereg hom sal uitlos.

Hy gaan dalk net, met die hulp van sy prokureurs en advokate, daarin slaag.

Maar van die gevreesde “Zuma-faksie” in die ANC kan daar nie meer sprake wees nie. Dit bestaan nou eintlik net uit Carl “Pep Stores Camo” Niehaus en sy Twitter-rekening, 'n flentergat Zoeloe-priester of twee, 'n paar skelm begrafnisondernemers en Zuma se seuns Duduzane en Edward...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.