’n Toksiese brousel van ANC-besluitneming vergiftig vertroue

EKONOMIESE BESLUITE LYK CHAOTIES

’n Toksiese brousel van ANC-besluitneming vergiftig vertroue

Radikale sonlig en baie meer deursigtige besluitneming is nodig in regeringskringe, sê PETER ATTARD MONTALTO. Die huidige prosesse skep bloot 'n skemerte van onsekerheid.

  • 02 Oktober 2020
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 16 van 26
  • Peter Attard Montalto

DAAR is ’n vreemde omertà in die ANC dat hulle nie dikwels uitlap hoe besluite geneem word nie. Let op hoeveel boeke daar van politieke ontleders is, maar politieke outobiografie is net nie iets wat ons in Suid-Afrika doen nie. 

Dit het baie jare, en die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping, geverg om te begin lig werp op die details van die staatskaping. Nie die narratief op hoë vlak wat reeds bekend was nie, maar die ingewikkelde besonderhede van wie wat vir wie wanneer gesê het. 

Van Maart tot Junie, tydens die hoogtepunt van die coronaviruskrisis, het besluite van regeringskant gekom met skynbaar min advies daaragter, geen openbare konsultering nie en met vreeslike teenstrydighede. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.